SKOOLDRAG
UNIFORM
A. SKOOLDRAG:
Rokke
Nie deurskyn nie
Vermy lae halse
Geen oop rûe en oop middellywe
Dra regte vormdrag sowel as kleur
Rompe
Lank en kort
Mini (±10cm bo knie)
Spleet (±10cm bo die knie)
Denimstof: nie uitgebleik
Bloese
T-hemp nie kleef nie
Geen Logo’s op T-hemp
Netjies
Deurskynend bo-oor regte T-hemp
Vermy lae halse
Geen oop middellywe en rûe
Regte vormdrag
Broeke
Netjies, stylvol (Lank)
Denimkleedstof (baie netjies en nie uitgebleik nie)
(Pedaaltrappers) - Nie te styf nie
Nie informele/ sweetpaktipe / quantex broeke
Onderklere nie uitsteek / deurskyn
Baadjes en truie
Netjies
Skoene
Stewels, plat, netjies (geen plakkies)
Pas by uitrusting
B. SPORTDRAG
Sweetpak
Gemaklik,maar netjies (wel kortbroek) + (rompie)
Kortbroek / rompie en netjiese T-hemp
C. UITSTAPPIES
Netjies gemaklike klere as leerders skooldrag dra.
D. LO
Netjies gemaklike klere(sweetpak)
