SKOOLLIED

SCHOOL SONG

Skoollied

In ‘n lieflike dorpie geleë

Deur magtige berge bewaak,

Waar murmelende stroompies hul kronkels

Deur lowergroen oewers steeds maak.

Daar pronk ons trots Alma Mater

Deur dennereuse omsoom-

Die vrug van die lyding en arbeid

Van Hug-note voorvaders vroom.


Ons kweek hier ‘n vaste karakter

Ons oefen ons brein, oog en hand;

Ons kweek ‘n gesonde sterk liggaam

En liefde vir Vaderland


School song

We shall sing of thy fame, Alma Mater

Till the mountains re-echo the sound;

And the strains of our chorus will linger

Midst the towering pine trees around.

We honour thy name, Alma Mater,

“Tempus Nosce” our motto shall be;

We shall tell of the faith of our fathers

Who suffered that we may be free.


With the glorious past to inspire us.

In our efforts united we stand;

Ever striving to further they honour

Ever proud of our Fatherland.